Skip to content

Hennie Hasie en die Morsjorse (Big Book)

Original price R 320.00 - Original price R 320.00
Original price
R 320.00
R 320.00 - R 320.00
Current price R 320.00

Delivery times

Times are from when payment reflects in our bank account.

  • Main and regional areas: 5 - 8 working days
  • Remote areas: 9 - 12 working days
Is this product required by your child's school?

Join a Group Order

Information

Code: BB-HMJ-03

Description

Die Hennie Hasie-reeks is van onskatbare waarde om vir leerlinge 'n verskeidenheid vaardighede op 'n genotvolle, interessante en opvoedkundige wyse aan te leer.

Hierdie boek (en die ander Hennie Hasie-boeke) kan vir Gr R tot Gr 3 gebruik word.  Die onderwerpe/temas op bl. 21 mag van toepassing wees op spesifieke grade, maar kan as aanvullende inligting vir ander grade gebruik word.

Die Afrikaanse en Wiskunde vaardighede, op bladsy 24, kan in enige van die grade aangewend word, maar die ingewikkeldheid daarvan moet dienooreenkomstig aangepas word.

Die storie kan vanaf bladsy 23 gelees word, terwyl jy die prentjies en woorde dieselfde tyd vir die leerlinge wys.

Gebruik die boekies ook as jy onderig gee in Afrikaans as 'n tweede taal.

Get notified!

Provide your email address, and we'll keep you posted on new products and offers.